Trots
Ondersteuning
Langtermyn tegniese bystand
Olivia is daartoe verbind om altyd kwaliteitprodukte aan ons kliënte te verskaf. As gevolg van die tegniese aard van sonkragstelsels, kan u egter tegniese bystand oor die langtermyn benodig. Ons by Olivia is trots op ons vermoë om u, ons kliënt, die beste tegniese ondersteuning te bied indien u probleme met die produk het.
Vir meer inligting oor waarborgvoorwaardes, verwys asseblief na ons Verkoopsooreenkoms (Dokumente/Verkoopsooreenkoms).
Indien u tegniese bystand benodig, verskaf asseblief besonderhede hier onder of stuur 'n WhatsApp-boodskap na ons Ondersteuningslyn:
Premiumkwaliteit en diens sedert 2009!
Adres
Eenheid 17 & 18
East End Warehouse Park
Fritz Stockenströmstraat 120
Bloemfontein
Praat met 'n Kundige